Taalgebruik: kwes, kwets

Argieffoto

Woord: kwes (letterlik)
Betekenis:
met ’n skoot beseer; wond: Die jagter het die bok gekwes. • ’n gekweste leeu

Woord: kwets (figuurlik)
Betekenis:
beledig; grief; krenk; (diep) seermaak: Jou opmerkings het Rashied in sy eer gekwets. • Hy word maklik gekwets. • oor iets onbenulligs gekwets voel • die gekwetste party • Sy put plesier daaruit om ander te kwets. • Daar is altyd iets kwetsends in sy antwoorde.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.