Taalgebruik: middel

Grafika: Wikihow

Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woord “middellyf”, “middeltjie” en “middellyn”

ʼn Rok het ʼn middellyf of is by die middel ingeplooi.
Die vrou het ʼn dun middeltjie of ʼn dik middel(lyf).
ʼn Rugbyveld het ʼn middellyn [NIE: halflyn] wat dit in twee helftes verdeel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ella van Tonder ·

Ek gebruik n Kindle omdat ek die skrif kan vergroot. Kan nie meer met gemak n gedrukte boek lees nie.
Wens ek kon, ek verkies ‘n gerukte boek. Dankie vie wat julle allies vir Afrikaans doen.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.