Taalgebruik: nimlik, minlik

Illustrasie: Pixabay

Minlik beteken “aanvallig” of “vriendelik”: haar minlike gelaat of ʼn minlike skikking(sonder die tussenkoms van die hof).
Nimlik beteken “einste”: Dis die nimlike hy.

Bron: Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer:
Pharos

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Henk Stander ·

Dankie vir hierdie insetsel in julle koerant.Lekker om so tussen die nuus ń vinnige taal les deur te draf.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.