Taalgebruik: ongelooflik, verstommend

Argieffoto

Ongelooflik is ʼn sterk kommentaar-woord wat soos ander sterk byvoeglike naamwoorde en bywoorde spaarsaam gebruik moet word. Vermy dit (bv. ongelooflik mooi/sterk/slim), behalwe wanneer jy ʼn spreker aanhaal.

Gebruik liewer verbasend of verstommend, wat minder sterk is.

Bron:
Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos
Prys: R450-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jan ·

Leer tog mense ‘n Afrikaanse alternatief vir “awesome” ,”stunning” en “cool”

Stephen Namibia ·

Stem saam Jan. Ek is Engels sprekend maar praat elke dag Afrikaans. Afrikaans word opgemors deur die sg “Celebrities” veral in die Media en op TV en veral op Kyknet.
Dis n skande.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.