Taalgebruik: op pad

kind_lees_bril.jpg

Argieffoto (Foto: Visionbeyond2020)

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die spelling van “op pad” en maak dan die fout om dit as een woord te skryf. “Oppad” is altyd ʼn spelfout.

“Op pad” (twee woorde), wat “onderweg” beteken, is deel van ʼn woordgroep en word dieselfde as “op reis” of “op vakansie” of “op kantoor” gespel.

Bron: VivA Advies en Taaltameletjies (Facebook)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.