Taalgebruik: Padvaardig of padwaardig?

Argieffoto (Foto: girlart39, Pixabay)

Argieffoto (Foto: girlart39, Pixabay)

Passasiers is pad=/reisvaardig as hulle gereed is om te vertrek.

Voertuie wat in ʼn goeie toestand is, is padwaardig [NIE: padvaardig]

Skepe is seewaardig
Vliegtuie is lugwaardig

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Willie ·

Waardig klink na ń tannie met hoëhak skoene en hoed op. Vaardig klink of dit kan beweeg ?

Otter ·

:-) So jy sê dat as die tannie se hoëhakskoene stapwaardig is, is sy stapvaardig.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.