Taalgebruik: pasop, pas op, oppas?

Pas op! (Foto: laterjay, Pixabay)

Pas op! (Foto: laterjay, Pixabay)

Die werkwoorde pasop en oppas (albei een woord) word gewoonlik saam met ʼn hulpwerkwoord gebruik: Jy moet pasop/oppas (“toesien”) dat jy nie laat kom nie.

Gebruik pas op (twee woorde) vir ʼn bevel of uitroep: Pas op vir die slang!

Hierdie brokkie is gepubliseer in die boek: Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos
Prys: R425-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

martie ·

interessant dankie, sal julle ook kyk na die gebruikl van dus en dis asseblief? Baie mense gebruik dus en dan dink mens dit moet eintlik dis wees.
baie dankie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.