Taalgebruik: ruim vs ruimskoots

Argieffoto (Foto: TeroVesalainen, Pixabay)

Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil tussen die gebruik van “ruim” en “ruimskoots”

ruim is ʼn byvoeglike naamwoord: ʼn ruim vertrek, ruim keuse, ruim hulp, ruim uitsig
ruimskoots is ʼn bywoord: iemand word ruimskoots vergoed vir dienste, ruimskoots tot ’n fonds bydra, ruimskoots van jou tyd afstaan vir sake van jou kinders se skool

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.