Taalgebruik: skotvry

Argieffoto (Foto: andreas160578/Pixabay)

Woord:
skotvry

Waar kom dit vandaan?
skot uit Engels scot/scotch/pay scot and lot wat weer uit die Skandinawiese woorde skot, skat, skatt en skattur (= belasting) geërf is – histories ʼn tipe belasting wat aan landhere betaal moes word; as iemand dus nie die belasting betaal het nie, het hy skotvry daarvan afgekom

Woord: skotvry
Betekenis: heeltemal vry
Gebruik: Hy het skotvry daarvan afgekom, al dink almal hy is skuldig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.