Taalreël: klant of kliënt?

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
klant

Betekenis:
Iemand wat gereeld by iemand anders koop of min of meer gereeld iemand anders se dienste huur; ook, iemand wat iets kom koop of bestel: Die winkelier het baie klante. Jou klante goed behandel. Vaste klante. Help eers die ander klante voor jy my bedien want ek wil nog ‘n bietjie gesels. Klante lok. Die klante van ‘n ambagsman.

In hierdie betekenis is die verskil tussen klant en kliënt, waarby laasgenoemde slegs sou slaan op iemand wat van die dienste van ‘n professionele persoon gebruik maak, besig om vinnig te verdwyn, en word slegs kunsmatig aan die lewe gehou. In hierdie betekenis vervang kliënt “klant” al meer en meer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.