Taalreël: rimpel

rimpelWoord:
rimpel

Gebruik:
(Letterlik) ‘n plooi of ‘n groef in veral ‘n mens se vel of uitkringende kabbels op water
(Figuurlik) uitkringende gevolge/uitwerking; iets kring uit, versprei of brei uit [EERDER AS: rimpeleffek]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.