Taalreëls: Só praat mens van storms

tornadoOrkaan (Engels: hurricane): hewige windstorm wat oos van die internasionale datumlyn voorkom
Sikloon: storm gepaardgaande met sterk werwelwind met ‘n bewegende kolk in die middel
Tifoon: klein, hewige tropiese storm of sikloon wat wes van die internasionale datumlyn voorkom en in die Indiese Oseaan ‘n sikloon genoem word
Tornado: werwelstorm met ‘n donker tregter

Hierdie brokkie is gepubliseer in die boek: Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos
Prys: R350-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.