Taaltoffie: Miljarde, biljoene, en triljoene

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van miljard vir die Engelse “billion” en is dan verward wanneer ekstra nulle bygevoeg word.

ONTHOU die Afrikaans vir “billion” is “miljard”, nie “biljoen” nie.

Vir “trillion” verwys ons in Afrikaans na “duisend miljoen” of “biljoen”.

Hierdie tabel is nuttig:

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.