Woord: hoenderkraai

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
hoenderkraai

Betekenis:
(selfstandige naamwoord) Die tyd wanneer die hoenders kraai – heel vroeg in die môre: Hulle het gesit en gesels tot hoenderkraai.
(bywoord) Baie vroeg in die môre: Die volgende môre hoenderkraai het hulle vertrek

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Wysneus ·

Ek dink ook “hanekraai” is gebruikliker, miskien na analogie van “hanetree”. HAT bevat altwee.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.