Woord:
tinteltonnetjie
Betekenis:
klein, gepunte beentjie in die elmboog waaroor ʼn besonder gevoelige senuwee loop; gonnabeentjie
Woord:
tinteltonnetjie
Betekenis:
klein, gepunte beentjie in die elmboog waaroor ʼn besonder gevoelige senuwee loop; gonnabeentjie
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
gotta gotta beentjie?
Dis nou tongknopers uit die boonste rakke uit.
As kind in jare 50 leer ken as schock-beentjie…
Ag maar ek is lief vir die taal van ons!