Woord van die week: wierook

img_9602Woord: wierook

Iemand wierook toeswaai
Iemand baie hoog prys
Laud someone to the skies. OPHEMEL, PRYS
Wierook is veral gebruik by heilige seremonies en om hulde te bring aan belangrike persone wat hoog geag is.

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom, Anton F Prinsloo

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Nugter ·

Destyds het almal wierook(waarskynlik aaptwak) hulself ‘n klomp goed verbeel en dit vir waarheid verkondig!

Ella Van Tonder ·

Baie dankie vir die moeite wat julle doen met die blad. Ek geniet die uitwys en verduideliking van geindes en Afrikaansek gebruike.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.