Idioom:
Dis die laaste sien van die blikkantien
Betekenis:
Iets/iemand het spoorloos verdwyn
Waar kom dit vandaan?
ʼn Blikkantien is ʼn kannetjie van blik, volgens die Woordeboek van die Afrikaanse taal. Daar is geen duidelikheid waarom dit juis in die spreekwoord sou beland nie; die beste verklaring is dat dit bloot as rymwoord bedoel was.
1 Oktober 2011
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.