10 September 2011

Idioom:
Iemand wol oor die oë trek
Betekenis:
Iemand kul
Waar kom dit vandaan?
Figuurlik iemand se hoofbedekking, soos ʼn wolmus, oor sy oë trek sodat hy nie kan sien wat met hom gebeur nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.