11 Augustus 2011

Het jy geweet?
Getal dui meestal ʼn presiese hoeveelheid, aantal ʼn onbepaalde hoeveelheid aan. Die onderskeid is egter nie deurgaans deurvoerbaar nie en die woorde is soms uitruilbaar, bv. daar was ʼn groot aantal (getal) mense teenwoordig. In die volgende sinne is die woorde nie uitruilbaar nie: Ek kan jou die getal beseerdes gee as jy dit wil hê. Daar het ʼn aantal beseerdes langs die wrak gelê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.