11 September 2011

Het jy geweet?
Graduandus word gebruik om na iemand te verwys wat op die punt staan om ʼn akademiese graad te ontvang: Al die graduandi moes twee uur voor die gradeplegtigheid aanmeld om hulle togas te kry. Tans word graduandus/graduandi dikwels ook gebruik om na ʼn gegradueerde/gegradueerdes van ʼn bepaalde universiteit te verwys, bv. Fondswerwingsbriewe is aan alle graduandi van die universiteit gestuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.