18 Augustus 2011

Woord:
Juts
Betekenis:
Deftig, trots, spoggerig: Ewe juts ry. My kar en pêre is juts ek sit juts / en… ek ry juts (Boerneef).
Ongeërg: Hy sit so juts op my stoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae