18 Oktober 2011

Idioom:
Iemand werk hom boeglam
Betekenis:
Iemand werk hom gedaan
Waar kom dit vandaan?
In Middelnederlands al was boeg ʼn ander naam vir die blad of boarm van ʼn dier of mens, maar veral van ʼn perd. As ʼn mens dus jou boeg lam geskrik of gewerk het, was dit soos ʼn perd wat te ver gehardloop het en in die boeë moeg geword het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.