19 Augustus 2011

Wat is jou mening oor die hedendaagse Afrikaans wat die tieners op sosiale netwerke besig?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Anoniem ·

Is daar al ‘n benaming vir die gemengde taal wat mense, veral jongmense, vandag praat? Dit is nie tot sosiale netwerke beperk nie. Dit word op televisieprogramme soos Jip op kykNet, wat op tieners gemik is, op radiostasies soos TuksFM en in huishoudings gepraat. Dit is al ‘n soort Afrikaans.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.