Woord:
Larie
Betekenis:
Onsin, kaf. Daardie man praat pure larie.
2 Augustus 2011
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
2 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Eerste keer wat ek dit hoor – lekker om op hierdie manier meer van ons taal te leer! Dankie julle.
Baie interessant. Die Eng vertaling hiervan is ‘poppycock’.