2 Oktober 2011

Het jy geweet?
Julle en jul word welluidendheishalwe dikwels met mekaar afgewissel, bv. julle moet jul hande was. Dit is nie volgens die Afrikaanse taalgebruik om een vorm aan ʼn bepaalde funksie toe te wys nie, bv. jul slegs as die besitlike vorm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.