21 Augustus 2011

Idioom:
My oupa se hond en sy oupa se hond het saam aas weggesleep.
Betekenis:
Ons is baie ver langs familie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae