21 Oktober 2011

Het jy geweet?
By die samestelling waar die klem op die werkwoord val kry die verlede deelwoord geen ge- nie, byvoorbeeld het omarm; by samestellings waar die klem op die om val, kry die verlede deelwoord wel ge- vooraan, byvoorbeeld het omgedraai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.