Woord:
Ambraal
Betekenis:
Siekerige persoon: Hoe gaan dit vanoggend met ambraal? Sukkelaar: Hy sal maar altyd ʼn ambraal bly.
Ook knieserig: Ambraal voel. Spoggerig: Tag, maar Sannie is vandag weer ambraal.
22 September 2011
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ek geniet hierdie nektarwoorde! Watter lieflike taal het ons nie. So dankbaar ek het vandag die skakel ontvang na hierdie woordskatkis. Groete vanuit Australia.
007 die woorddief.