22 Augustus 2011

Woord:
Kets
Betekenis:
Nie afgaan of ontsteek nie; weier – van ʼn vuurwapen, enjin gesê: Sy geweer het gekets. My motor kets as dit koud is.
Afskram; ʼn wegskrammende geluid maak: Die biljartkeu het gekets. Die klippies kets teen die motor se modderskerm.
Afwys, verwerp: ʼn Voorstel kets. ʼn Persoon kets, hom nie as lid toelaat nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.