23 Oktober 2011

Woord:
Omgesukkel
Betekenis:
In ʼn goeie luim; op jou stukke: Jy speel omgesukkel vandag! ʼn Omgesukkelde werksman, fluks; wakker.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae