24 Oktober 2011

Het jy geweet?
Selfstandige naamwoorde met on- kry meestal die klem op on-, byvoeglike naamwoorde en bywoorde met on- kry egter meestal die klem op die byvoeglike naamwoord en bywoord tensy daar spesifiek in ʼn bepaalde sin ʼn teëstelling aangedui word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.