25 Augustus 2011

Idioom:
Aand (awend, saans) rood, môre water in die sloot
Betekenis:
Rooi wolke (lug) teen sonsondergang is ʼn teken van reën die volgende dag.
Het jy geweet?
Die Engelse weergawe is die teenoorgestelde: Red in the morning: shepherd’s warning; red at night: shepherd’s delight.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.