25 Oktober 2011

Idioom:
Buite jou boekie gaan
Betekenis:
Buite jou bevoegdehede optree
Waar kom dit vandaan?
Die boekie verwys na die boek waarin die voorskrifte staan vir die werk, wat jy mag en nie mag doen nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.