26 Oktober 2011

Waar kom die woord vandaan?

Woord: kopra
Betekenis: Gedroogde vleis van die kokosneut

Uit watter taal is die woord ontleen?
a) Frans
b) Maori
c) Portugees
d) Latyn

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae