26 September 2011

Woord:
jingo
Betekenis:
Engelse chauvinis. Sterk Engelsgesinde Afrikaner. Lawaaierige, vurige patriot. ʼn Mens kan ook praat van ʼn Duitse, Afrikaanse of Franse jingo. Jingoïsme is ʼn aggressiewe, dweepsieke vaderlandsliefde.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.