27 Augustus 2011

Het jy geweet?
Eenmaal beteken op ʼn sekere tydstip, by ʼn geleentheid in die verlede of in die toekoms: Toe hy eenmaal by my gekuier het. Jy sal nog eenmaal bitter spyt wees. Of, vir goed klaar, onveranderlik: Dit is nou eenmaal so. Ons het nou eenmaal die moeite gedoen.

Maar as twee woorde, een maal geskryf, beteken dit “ʼn enkele maal”, bv. jy kan net een maal probeer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.