27 Oktober 2011

Woord:
Onaf
Betekenis:
Onvoltooid, nie afgewerk nie: Die skildery lyk so onaf. Jou voorlegging is onaf; gaan werk maar weer verder.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae