27 September 2011

Het jy geweet?
Joernaal in die betekenis “(wetenskaplike) tydskrif” is onder Engelse invloed.
Joernaal is ʼn dagboek vir aantekeninge, bv. van belangrike gebeurtenisse. Dit dra ook die betekenis skeepsdagboek vir optekening van ʼn skip se vordering, ens.; ʼn boek waarin elke transaksie dubbel ingeskryf kan word (boekhouding); ʼn boek waarin bydraes van lede van ʼn debatsvereniging versamel word om op ʼn vergadering voorgelees te word deur die joernalis; en ʼn program oor die radio of televisie met allerlei nuus, berigte, bv. ʼn sportjoernaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.