Help ons om ʼn nuwe woord in Afrikaans te skep!
Waarmee sou jy piercings vertaal? (Piercings verwys hier na iemand wat op verskillende (ongewone) plekke in hulle lyf gaatjies laat inskiet het, en nou oorringe daar dra.)
29 Julie 2011
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
12 Kommentare
Piercings: Giergaatjies
Kramkrale
Piercings: Geitegate
Blinkgat
blinkerklinker