29 Oktober 2011

Wat dink jy is ʼn goeie Afrikaanse alternatief vir die Engelse term, Cliff-hanger? Dit is wanneer ʼn televisiereeks op ʼn spannende oomblik eindig en jy nie kan wag om die volgende episode of reeks te sien nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.