29 September 2011

Woord:
jongensgek
Betekenis:
Meisie wat ooglopend baie van seuns hou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Meraai vannie baai ·

Wonder ek nou wat sal ‘n mooi beskrywende woord wees vir seuns wat ‘baie’ van meisies hou? Al waaraan ek nou kan dink is ‘rokjagter’ wat die ouergarde gebruik het. 

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.