3 September 2011

Idioom:
Iets doodluiters doen
Betekenis:
Iets kalm doen asof daar oënskynlik geen risiko aan verbonde is nie.
Waar kom dit vandaan?
Die Lutherane moes tydens die hervorming versigtig wees oor hoe hulle hulle gedra, en die =luiters is ʼn vervorming van Luthers. Die betekenis was “ongeërg, oënskynlik onskuldig”, dus kon hulle doodluiters in die straat afstap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae