30 September 2011

Het jy geweet?
Jouself is Anglisisties in ʼn sin soos jy het jouself vergis, in plaas van jy het jou vergis; of jy jouself was tog daar, in plaas van jy was tog self daar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.