5 Augustus 2011

Woord:
Vaam
Betekenis:
(skeepvaart) Lengtemaat, die lengte van die uitgestrekte arms, ongeveer 1,8 m: Tien vaam diep.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae