Woord:
Biggel
Betekenis:
Langsaam afrol: Die trane wat al so lank dreig, loop oor en biggel blink en helder teen sy wange af (Ena Murray). Biggelende trane.
5 September 2011
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.