6 September 2011

Idioom:
Witvoetjie soek
Betekenis:
Probeer om iemand se guns te wen
Waar kom dit vandaan?
Die uitdrukking is sedert die 16de eeu in Nederland en Vlaandere bekend waar perde met wit pote tolvry op die paaie mag galop het of selfs die stadspoorte vrylik kon binnegaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.