7 Augustus 2011

Woord:
Plets
Betekenis:
Met ʼn plat hou slaan, of in vloeistof neerval, -plof: Die water op die vloer, die klip op die dam laat plets. Hier by hom, uit die geute, borrel dit en van elke boom en struik af plets dit neer. (J.M. Gilfillan).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.