7 September 2011

Woord:
Haaihoei ook hoe(i)haai
Betekenis:
Geraas, lawaai; ophef, gedoente: ʼn Hele haaihoei oor ʼn kleinigheid. Wat se haaihoei is dit hier in die kamer? Ook ʼn haaihoei maak: lawaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kobus ·

My ma het dit altyd “Haaihoei!” geroep as sy ons wou berispe; ons het mos geweet wanneer ons besig was met kattekwaad en het onmiddelik opgehou.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.