8 Augustus 2011

Wat is jou gunsteling woord in Afrikaans?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Anoniem ·

Ja, gedoriewaar is een woord. Wrintiewaar is ook ‘n lekker Afrikaanse woord.

Anoniem ·

Mapstieks. Rondomtalie. Lunsriem. Verkneuter. Maggies, niks proe so lekker soos ‘n lekker Afrikaanse woord nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.