8 Oktober 2011

Woord:
krepeer
Betekenis:
Van ellende vrek; doodgaan; ellendig omkom; baie swaar kry: ʼn Mens kan amper krepeer van die hitte. Krepeer van ellende in ʼn agterbuurt. Krepeer in so ʼn kultuurlose gemeenskap. Die diere krepeer van die droogte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.